Om mee te begin kan daar gekyk word na e-pos (elektroniese pos). E-pos is geweldig vinniger as die tradisionele pos sisteme ook bekend as slakke pos. In die moderne tye, 20ste eeu, is die algemene pos sisteme, waarin briewe en ander vorms van pos per hand, voertuig of selfs per perd vervoer is na die verskeie ontvangers , grootliks vervang deur elektroniese pos. Dit is n baie vinniger manier van pos. Elektroniese pos kan binne ;n tydperk van minute die ontvanger bereik. Dit kan dan met gerief gelees word op enige tyd van die dag. Onmiddelike terugvoering kan gebied word wat die sender op sy beurt ook weer vinnig sal bereik. Dit is ook baie meer betroubaar as gewone slakke pos deurdat jy n delivery report of bewys van ontvangs kan aanvra. Dit bied aan jou die sekerheid dat die ander persoon jou boodskap ontvang het en baie konflik kan so vermy word. E-pos is natuurlik ook baie goedkoper. In die ou dae is daar altyd probeer om op papier koste te spaar deur minder pos te stuur, deur slegs aan sekere uitgesoekte individue briewe te stuur. Elektroniese pos laat egter toe dat die stuur van boodskappe tussen baie mense oor groot