Micheal Joseph Jackson was op die 29 Augustus ,1958 gebore en hy het op 25 Junie 2009 gesterf. Hy was 'n Amerikaanse sanger,danser en vermaaker. Hy was ook verwys as die 'King of Pop' en hy was geken as die mees suksesvolvermaker van alle tyd. Hy het baie ander mense beinvloed met sy musiek, dans en mode wat hy gedra het.
1.Hoe Micheal Jackson ontstaan het
Michael het sy loopbaan by die ouderdom van vyf jaar begin as die hoofsanger van die Jackson 5, wat in 1964 gevorm het. Hierdie jaar het hulle hul talente in verskeie kroea gewys en het hulle baie gou populer begin word.
Die Jackson 5 het met die musiek rekord "maatskappy " Motown gebly tot 1976 en daarna het hulle verskuif na 'n ander maatskappy 'Epic.' Hulle groep naam het verander na Jacksons soos dit bekend was in die vroe dae. Michael's se broer, Jermaine, het met 'Motown' gebly. Sy jongste broer, Randy, het in Jermaine se plek in die groep ingesluit. Die Jackson's het aantal treffers behaal en in totaal ses albums gemaak tussen die jare 1976 en 1984.
In 1977 het Micheal in sy eerste' rolprent The Wiz sy verskyning gemaak.
Micheal se eerste solo-album met Epic was bekend as 'Off The Wall.' Dit was 'n groot sukses. Dit was die eerste keer dat 'n album rondom die wereld vier nommer een treffers gehad het.
2.Die lede se agtergrond.
Amerikaanse superster Michael Jackson is in Gary Indiana gebore . Sy pa, Joe Jackson, was 'n kitaarspeler, maar was gedwing om afstand te doen van sy musikale ambisies na sy huwelik met Katherine (Scruse). Saam het hulle hul groeiende gesin se musikale belange by die huis volgehou. Teen die vroeë 1960's, het die ouer seuns Jackie, Tito en Jermaine begin om rondom die stad begin speel en in 1964 het Michael en Marlon by hulle aangesluit .
3.Tipe Musiekstyl
Micheals tipise muisiek is pop.Pop musiek ( 'n term wat oorspronklik afkomstig van' n afkorting van "populare") is gewoonlik verstaan as kommersieel