Copyright reserved
Universiteit van Pretoria / University of Pretoria
Fakulteit Gesondheidswetenskappe / Faculty of Health Sciences
Skool vir Geneeskunde / School of Medicine
DEPARTEMENT ANATOMIE / DEPARTMENT OF ANATOMY
BSc (MedSci) I
11 November 2004
Tyd / Duration: 60 min
ANATOMIE 122 / ANATOMY 122
MENSLIKE OSTEOLOGIE / HUMAN OSTEOLOGY
EKSAMEN / EXAMINATION
Eksterne Eksaminator / External Examiner
:
Prof JH Meiring
Interne Eksaminator / Internal Examiner
:
Me A da Silva
LW
NB
: Al die vrae moet beantwoord word.
: All questions must be answered.
1. Gedurende die vroeë lente, wanneer daar ‘n hoër voorkoms van plantstuifmeel in die atmosfeer is, het baie mense van chroniese ontsteking van die slymvliese in hul sinusholtes
(sinusitis) las. Noem die paranasale lugsinusse.
Many people suffer from chronic inflammation of the mucous membranes of their sinuses
(sinusitis) during the early part of spring when the pollen count in the atmosphere is high.
Name the paranasal air sinuses.
(4)
2. ‘n Student is in die verkeer, op pad na haar klasse, omgery. Afgesien van ander beserings, het sy ook ‘n fraktuur van haar pelvis opgedoen. Die skade was van so ‘n ernstige aard dat dit chirurgies herstel moes word. Vergelyk, in tabelvorm, die verskille tussen die “ware” en “vals” bekken met betrekking tot die anterior, posterior en laterale grense.
A student was run over in traffic on her way to class. Apart from other injuries, she also sustained a fracture of her pelvis. The damage was so severe that surgical repair was necessary. Compare, in table form, the differences between the “true” and “false” pelvis regarding the anterior, posterior and lateral borders.
(8)
3. ‘n 40-jarige man was ‘n slagoffer van ‘n kaping in Kaapstad. Terwyl hy by die rooi lig gewag het, het kapers hom met geweld uit sy Jeep 4x4 gestamp. Tydens die val, het hy frakture van beide sy klavikels opgedoen. Teken en annoteer ‘n