SAMEWERKINGSOOREENKOMS
MEMORANDUM VAN OOREENKOMS AANGEGAAN EN GESLUIT DEUR EN TUSSEN:
1. PARTYE
Mevrou ------------------------------------
Hierin verteenwoordig deur _____________________________________in haar
hoedanigheid as Eienaar van gemelde eiendom en behoorlik daartoe gemagtig kragtens haar geregistreerde eiendomsreg
(Hierinlater na verwys as die EIENAAR)
en
ROYAL ANTHEM INVESTMENTS 12 (PTY) LTD
No: 2002/003890/07
Hierin verteenwoordig deur _______________________________________in sy hoedanigeheid as direkteur van gemelde Maatskappy en behoorlik daartoe gemagtig kragtens besluit.
(Hierinlater na verwys as die ONTWIKKELAAR)
NADEMAAL die EIENAAR die geregistreerde eienaar is van die ondergemelde eiendom, naamlik
ERF ---- in die dorp ------------------, Registrasie Afdeling -----------, Gauteng
Provinsie
GROTE: -------- (----------------------------) Vierkante meter
GEHOU kragtens Akte -------------
(Hierinlater na verwys as die EIENDOM)
EN NADEMAAL die ONTWIKKELAAR begerig is om ‘n deeltitel skema te ontwikkel op die EIENDOM, bestaande uit ------ deeltitel eenhede:
en NADEMAAL die partye begerig is om hulle onderlinge regte en verpligtinge te reel ooreenkomstig die verdere bepalings wat in hierdie ooreenkoms vervat is,
NOU DERHALWE kom die partye ooreen as volg:
1. EIENAAR SE VERPLIGTINGE
1.1 Die EIENAAR by ondertekening hiervan gee onherroeplik toesternming aan die ONTWIKKELAAR om die gemelde EIENDOM te ontwikkel.
1.2 Die EIENAAR sal by ondertekening hiervan die eiendom (grond) aan die ONTWIKKELAAR beskikbaar stel, vir die opening van ‘n deeltitelregister daarop en die oprigting van die gepaardgaande ------- deeltitel eenhede.
2
1.3 Die EIENAAR stem hiermee toe tot die registrasie van ʼn Ontwikkelingslening oor die eiendom, onderhewig aan volle borgstelling deur the ONTW1KKELAAR. Die EIENAAR onderneem om alle dokumentasie te onderteken wat nodig mag wees vir verkryging van