Agtergrond van die twee gekose franchises :
Steers is een van Suid-Afrika se mees herkenbare handelsmerke. Die franchise is bekend vir hul bediening …show more content…
Omrede gerieflikheid 'n belangrike verbruikersvereiste is wanneer kliënte kies waar hul kos gaan bestel, het Steers in 2012 'n ligginggebaseerde media-element (Location Point Advertising) geimplimenteer na hul onlangse Oreo-ice-cream promosie.
Steers het Location Point Advertising gebruik om op die verbruikers te konsentreer ( in verband met hul behoeftes ).
Nog ‘n Steers-veldtog wat geimlimenteer was, het verbruikers 'n gratis Oreo-wafer-roomys gegee wanneer hulle 'n BBQ-burger-meal gekoop het. ( dit het veroorsaak dat meer mense hul produkte kom koop omrede min mense nee gaan sê as hulle iets gratis kan kry wanneer hulle iets anders koop – lok meer kliënte ). Steers het ‘n goeie besluit geneem deur om sulke promosies te he, omrede baie van hul mededingers iets soortgelyks aan die mark bied en daardeur kon hul suksesvol kompeteer vir ‘n mededingende voordeel.
LPA (Location Point Advertising ) het Steers toegelaat om met hul verbruikers binne 'n radius van 5 km van hul takke te kommunikeer en die aanbod aan hulle, deur middel van 'n banier (banner) op hul selfone bekend te stel. Verbruikers kon dan kliek om die tak te skakel of om bestellings te …show more content…
Hulle maak egter seker dat die advertensie groot genoeg is sodat mense dit maklik kan lees en dat net die nodige inligting verskyn (wil nie he mense moet deurmekaar raak oor wat eintlik geadverteer word nie).
Steers adverteer gereeld op televisie hul verskeindheid produkte, soos bo gesien. Hulle bied nie net hamburgers aan nie daarom adverteer hulle nie net hamburgers nie en min franchises fokus daarop om al hulle produkte te bemark. Hulle advertensies is uniek en oulik, daarom sal dit onthou word deur mense wat dit sien.
Kinders en tieners is meeste kitskos plekke se groot teiken mark. Hulle word voortdurend blootgestel aan advertensies in tydskrifte, op die televisie, sosiale media en vele meer. Dit raak dus vir enige ouer die maklike uitweg om die hele gesin tevrede te stel, deur ‘n wegneem ete, veral in vandag se besige tye wat dit moeilik maak vir werkende ouers.
Ouers aan die ander kant word blootgestel aan bemarking wat hulle gemoedsrus gee, advertensies wat inligting gee oor gesonde voedsel keuses en voedingswaarde van etes.
Burger King se strategie is aggressief om sodoende kompiterend te bly teen ‘n groot mark van