Die oorsprong van die tweede wêreld oorlog kan terug getrek word na die einde van die Eerste- of Groot Oorlog. Met die tekening van die Versials verdrag en die vernedering van Duitsland in 1918. Adolf Hitler wat in 1933 as Kanselier van Duitsland aangestel is was ontevrede – net soos baie van die Duitsevolk- oor die vernedering en oorwinning teen Duitsland. Met die aankoms van Hitler, en Nasionale Sosialisme was daar wel hoop in die Groot depressie(die gevolg van die Eerste wêreld oorlog, wat ʼn voedsel tekort en geld waarde vermindering tevore gebring het). Hitler was oortuig dat die hele wêreld teen Duitsland saam gesweer het om ‘hom’ swak te hou. Soos Henig(2006:17) verklaar “Die party se boodskap was duidelik: verraaiers binne Duitsland het saam gesweer met vyande van regoor die wêreld om Duitsland te oorwin in 1918 en sedert dan swak te hou. ”. Daarby wou Japan by sy Ryk vele land verower en het ʼn selfde meegevoel gehad as Duitsland; dat die wêreld nie hul gee wat aan hul toegeken word nie, of dit weg gevat het. Die Tweede Wêreld oorlog(TWO) het vele staat en nie-staatsakteurs betrek van bv. Suid-Afrika, Rusland tot Engeland. Teen die tyd wat oorlog uit gebreek het op 1 September 1939, het Hitler, die Nasionale Sosialistiese party(Nazi’s) en Duitsland self al lank voor dit begin voorberei vir oorlog. Soos wat Wrigth(2007:41) “Die sentrale vraag, soos wat Hitler in sy toespraak na die Generale gevra het, was hoe kan Duitsland sy wapen tuig weer op bou sonder om buitelandse inmenging op te skop. ”. Die oorlog