portrayed in SE Hinton ’s novel‚ The Outsiders. Two different gangs from opposite ends of the social ladder clash in this epic novel of social tension between two rival groups‚ the Socs and the Greasers. The main character‚ 14-year-old Ponyboy‚ is a Greaser who lives under the cycle of poverty and endless pressure from the Socs. They are the upper class Westside crowd who are accepted in society. The Greasers‚ in contrast‚ struggle to put food on the table and are social outcasts. SE Hinton has mentioned
Premium Sociology
die onsienlike God (Elohim). Dit het oor n kwessie van ses dae plaasgevind waartydens die verskillende fasette van die Hemel en Aarde en alles daarop geskep is. Die ses dae word as n letterlike tydperk van ses 24-uur periodes gesien. Sommige moderne perspektiewe glo dat die ses dae dalk eerder ses periodes van langer tydperke kan wees soos bv. Ses eeue. In die Bybelse Skeppingsperspektief word dit duidelik gestel dat God aktief besig was vir ses dae met die skepping nl. Die skeiding van lig en donkerte
Premium
aspekte wat nie net probleme tydens die toernooi kan inhou nie‚ maar ook wat Suid-Afrika in ‘n swak lik kan laat onder ander lande. Die volgende punte word bespreek: Die invloed van die huidige misdaad en sekuriteits probleme‚ asook die misdaad probleme wat die toernooi vir ons land kan skep. Die invloed wat die toernooi op Suid-Afrika se verhoudinge met ander lande kan meebring. Vervoer probleme wat kan ontstaan deur ‘n oormaat toeriste. Daar word ook gekyk na die probleme wat kan onstaan
Premium
tendense van die Verenigde Koningkryk ……………………………………………………………………….. 7 Suid-Afrika as toerisme bestemming ………………………………………………………………………………………………….. 8 Suid-Afrika se sterkpunte in klientediens ……………………………………………………………………………………………. 9 Hantering van kulturele verskille ………………………………………………………………………………………………………… 9 Bronnelys …………………………………………………………………………………………………………………………………….…….. 10 INLEIDING Toerisme speel ‘n groot rol in ‘n land se ontwikkeling‚ daarom is dit baie voordelig vir ‘n land om internationale
Premium
Inhoudsopgawe Inleiding 2 Uitbreidende Fiskale beleid 3 Inkrimpende fiskale Beleid 3 Sloerings 3 Suid Afrika geskiedenis met fiskale beleid 5 Oplossing vir Suid Afrika 6 Gevolgtrekking 7 Bibliografie 8 Bronne Inleiding Fiskale beleid is die manier waarop die owerheid die ekonomie beinvloed deur middel van geld invorder en besteding. Die hoofinstrument van die Fiskale beleid waarvan die begroting waarvan twee veranderlikes
Premium
oor die twee franchises doen waarin ek hul vergelyk in die volgende areas : Bemarking‚ Sosiale verwantwoordelikheid‚ Korporatiwe bestuur en die prestasie van die onderneming. Agtergrond van die twee gekose franchises : Steers is een van Suid-Afrika se mees herkenbare handelsmerke. Die franchise is bekend vir hul bediening
Premium
daagliks gespreek word deur jongmense wat so pas gematrikuleer het‚ ouer garde wat reeds jare deur die meule is‚ politikuste en ekonome. ‘n Land se vooruitgang gaan hand aan hand met ekonomiese groei‚ politieke stabiliteit en die land se arbeidsmag. Die Algemene simptome van n land in resessie is die werkloosheidsyfer van die land. Volgens Statistiek Suid Afrika is die werkloosheidsyfer tans 25.3% en dit word bereken deur die aantal werloses in die land te vat en die getal te deel met die arbeidmag
Premium
Vraag: Bespreek dir belangrikheid van internasionale handel en hoe dit wereld marke en ekonomiee affekteur. INLEIDING: Internasionale Handel is die verruiling van goedere of dienste tussen nasies. "Goedere" kan gedefineer word as finale produkte‚ intemidere goedere (wat gebruik word om ander produkte te vervaardig)‚ of onverwerkte materiale soos minerale ens. Internasionale handel verruiling stel ’n land in staat om te spesialiseer in die produkte wat dit die goedkoopste en produktiefste kan produseer
Premium
Soos Henig(2006:17) verklaar “Die party se boodskap was duidelik: verraaiers binne Duitsland het saam gesweer met vyande van regoor die wêreld om Duitsland te oorwin in 1918 en sedert dan swak te hou. ”. Daarby wou Japan by sy Ryk vele land verower en het ʼn selfde meegevoel gehad as Duitsland; dat die wêreld nie hul gee wat aan hul toegeken word nie‚ of dit weg gevat het. Die Tweede Wêreld oorlog(TWO) het vele staat en nie-staatsakteurs betrek van bv. Suid-Afrika‚ Rusland tot Engeland. Teen die tyd
Premium
Me. D. Mulder Theology Building 203 BKO 713 Seminar 2 Danielle Genevieve McLachlan 2004 121 873 1. INHOUDSOPGAWE 1. Inleiding 2. Die hoof tegnieke wat gebruik word deur die bemarkingskommunikasie mengsel 2.1 Advertensies 2.2 Persoonlike verkope 2.3 Verkoops promosie 2.4 Direkte reaksie bemarking 2.5 Publieke verhoudinge 2.6 Borgskap 3. Die bemarkingsmengsel 3.1 Produk 3.2 Prys 3.3 Verspreiding (Plek) 3.4 Promosie 4. Die wyse waarop die bemarkingskommunikasiemengsel
Premium