Suid-Afrika word tans deur die ANC (African National Congress) regeer. Dit is die regerende party op nasionale vlak en in die meesrderheid van ons provinsies. Die huidige president is president Thabo Mbeki. Die land het 'n federale parlmentêre demokratiese republiek waarin die president van Suid-Afrika (soos gekies deur die parlement) die hoof van die regering is. Daar is egter talle gevalle waaruit dit blyk dat die land nie werklik demokraties regeer word nie. Swart mense strek baie meer voordeel uit die wet as blankes. Dit kom grootliks voor as gevolg van die begeerte om die wanbalanse van die verlede (apartheid) te herstel. Voor die demokrasie gestig is in 1994, tydens apartheid, was daar baie groot wanbalanse in die land. Daar is gediskrimineer teenoor swart mense terwyl die meerderheid van wit mense in weelde geleef het. Apatheid was dus 'n skeiding tussen rasse. Die invloed wat apartheid op Suid-Afrika se mense gehad het kan steeds duidelik in die land waargeneem word. Daar is steeds 'n skeiding tussen die woonbuurte van verskeie rasse groepe. Hoewel dit nou baie kleiner is, is dit steeds daar. Ryk en middel inkomste blankes woon in welgestelde buurte in goeie gebiede van dorpe en stede terwyl die arm swartes aan die buite wyke van die dorpe en stede in plakkerskampe woon. Die lewensgehalte in hierdie plakkerskampe is baie primitief weens swak ontwikkelde infrastruktuur. Slegs enkele plakkerskampe geniet die voordele van elektrisiteit, water en riool stelsels. Daar is dus ook swak sanitasie en die kampe wat wel oor elektrisiteir beskik se inwoners verdien dikwels nie genoeg geld om van hierdie dienste gebruik te maak nie. Swak sosio-ekonomiese toestande in die plakkerskampe lei ook